Klassieke werke uit Fantasia (1940 en 2000), met liedjies uit The Jungle Book, Lady and the Tramp en meer — deur Yohan Chun en Francois Botha, met Dan Shout as spesiale gas.
Jaarlikse Herfs- en Lentekonserte met 'n ryk verskeidenheid musici, maandelikse Best of Both aande, en veel meer.
Warm akoestiek, ruim sitplek en ’n Steinway Model S-vleuelklavier. Ons pragtige kerkgebou is beskikbaar vir konserte, repetisies en opnames — tariewe op die venue-blad.
Huur die saal →Op 23 Mei het meer as 150 mense saamgekom vir 'n aand van kamermusiek ten bate van die Siyafunda Beursfonds.
Sien die foto's →